Cart 0

Jonker Adventures

KAMP IN DIE DORINGRIVIER BY GIFBERG

Posted by Jaco Els on

KAMP IN DIE DORINGRIVIER BY GIFBERG

Hierdie artikel is geskryf deur Henry Jonker. Om al hul avonture te volg, maak seker om te gaan loer op hul webwerf: www.jonkeradventures.com  KAMP IN DIE DORINGRIVIER BY GIFBERG Snaaks hoe ʼn sekere baken of spesifieke plek jou die heeltyd volg in jou reise. Byvoorbeeld daar is ʼn spesifieke draai op die R62 voor Calitzdorp waar ek amper my dinges gesien het een jaar en elke keer as ek daar verby gaan dan oorval die herinnering my. Dan is daar die Doringrivier en dit is hier waar ons verhaal begin. Die einste rivier het my al ʼn paar keer gestop as ons...

Read more →

GOEIE TYE & MUSKIETE BY BREEDE OTTER

Posted by Jaco Els on

GOEIE TYE & MUSKIETE BY BREEDE OTTER

Hierdie artikel is geskryf deur Henry Jonker. Om al hul avonture te volg, maak seker om te gaan loer op hul webwerf: www.jonkeradventures.com  Deesdae begin mense my vra of ek my eie toer maatskappy het want as hul hoor/sien dan is ek en die seuns weg na een of ander plek. Soos ek die storie vertel dat dit maar net ʼn platform is om al hierdie spesiale oomblikke te dokumenter vir eendag as my klippie deur die voorvenster is (dit is nou as ek na my Skepper gaan as jy nie daai een verstaan het nie) kan ek sien dat...

Read more →

KRISTAL HELDER WATER & BAIE SKIET

Posted by Jaco Els on

KRISTAL HELDER WATER & BAIE SKIET
Snaaks hoe die lewe mense oor jou pad bring. Paar jaar gelede (dit voel al soos ‘n leeftyd) stop ‘n dametjie my terwyl ek Lian by sy kleuterskooltjie aflaai

Read more →

KINDERS VIR “GALORE” BY SKURWEKOP

Posted by Jaco Els on

KINDERS VIR “GALORE” BY SKURWEKOP
Vrydagmiddag en die gesinne sak neer op Skurwekop wat geleë is langs die Breede Rivier in die Robertson omgewing.

Read more →

MERWEVILLE HITTE & DIE KAROO SONSONDERGANGE

Posted by Jaco Els on

MERWEVILLE HITTE & DIE KAROO SONSONDERGANGE
Merweville is ʼn Karoo dorpie so 45km Noordwes van Prins Albert en as jy enige iemand sal vra of hul al van die dorpie gehoor het, sal meeste eers Google raadpleeg om te sien waar die plekkie presies sit.

Read more →